Tyd
Tyd is vandag ‘n kosbare kommoditeit en die meeste van ons sê gou “ons is baie besig”. Maar dalk is jou hulpmiddel van God, tyd. Jy het dalk nie geld om te gee om ‘n verskil te maak nie, maar jy het tyd om iemand te help deur hulle na die winkel te neem vir inkopies of iemand te bel om te hoor hoe dit gaan en of hulle iets nodig het.