Geld
Elkeen van ons organisasies en projekte benodig fondse om suksesvol te wees in ons gemeenskap. Uit ons gemeente begroting word daar jaarliks fondse vir elkeen van hierdie organisasies en projekte beskikbaar gestel. Gedurende die jaar word ons bewus gemaak van nuwe en ad hoc geleenthede waar ons ‘n verskil kan maak en mense se lewens kan verander en daarom het ons ook geld nodig om meer te kan doen. Om ‘n lewende gemeente in stand te hou is fondse ook nodig om bv. die eredienste in stand te hou en vir gemeente aktiwiteite. Indien jy ‘n verskil wil maak deur ‘n finansiële bydrae te maak, kan jy ‘n inbetaling maak in die kerk se rekening. Indien jy ‘n inbetaling vir ‘n spesifieke organisasie of projek doen, gebruik dit as jou verwysing. Anders is dit belangrik om die verwysing “lewevirdiestad” te gebruik sodat ons weet dit is vir ons projekte in die algemeen.
Hoe om te gee
Indien jy voel dat jy as Verskilmaker graag ‘n kontantbydrae wil maak, is die volgende opsies beskikbaar:
1. Elektroniese betalings
Rekeningnaam: NG Weltevreden
Bank: ABSA Northcliff
Takkode: 334 705
Rekeningnommer: 730 580 460
Verwysing: Voorletters + Van + Waarvoor (Projek naam/Lewe vir die stad/Ander)
2. Snapscan
NG Weltevreden is ook geregistreer vir SnapScan. Laai die “app” op jou slimfoon af en gebruik die QR kode vir die betaling van onder andere kollekte, dankoffers, projekte, basaar, ens.
3. Maandelikse debietorders
Die vorm vir ‘n maandelikse debietorder kan gevind word op die webwerf of by die kerkkantoor. Hierdie metode gee jou die gemoedsrus dat jou maandelikse dankoffer elke maand die kerk sal bereik. Ons vra ook dat jy dit sterk sal oorweeg om jou debietorder jaarliks te verhoog.
Laai die debietordervorm hier af
4. Testamentêre Bemakings
Daar is ook natuurlik’n opsie om fondse aan die kerk te bemaak in jou testament. Indien jy meer inligting verlang kan jy hier kliek of kontak asb vir Pieter Marais op [email protected].