Hoe kan ons Lewe vir die Stad?
God het aan almal van ons sekere hulpmiddele toevertrou om ‘n verskil te maak in ons omgewing, ons stad en die mense wat daarin bly. Ons wil graag ‘n Gawebank saamstel waar ons mense wat ‘n verskil wil maak deur te gee en mense wat ‘n behoefte het, bymekaar wil uitbring. Ons wil dus ‘n ruimte skep waar jy ‘n ware Verskilmaker kan wees. Waar jy kan Lewe vir die Stad. Kom ons kyk bietjie waarmee God ons seën het:
Vir meer inligting oor hoe en waar jy 'n verskil kan maak, laai die Verskilmakersboekie hier af.